The Economist

The Economist is 'n weeklikse koerant in Engels in tydskrifformaat wat deur Economist Group besit word en in Londen in die Verenigde Koninkryk geredigeer word. Die koerant word in 1843 deur James Wilson gestig en word sedertdien ononderbroke gepubliseer. In 2015 is die gemiddelde weeklikse sirkulasie ietwat meer as 1,5 miljoen waarvan sowat die helfte in die Verenigde State verkoop is. Vir die jaar geëindig Maart 2016 verklaar Economist Group 'n bedryfswins van £61m.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 About us  – The Economist
  2. "Why does The Economist call itself a newspaper?". The Economist (in Engels). 1 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2018.
  3. Locations. Economist Group. Retrieved 12 September 2009.
  4. Maps Geargiveer 5 September 2011 op Wayback Machine. City of Westminster. Retrieved 28 August 2009.
  5. "Seriously popular: The Economist now claims to reach 5.3m readers a week in print and online" (in Engels). pressgazette.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2019. Besoek op 22 Junie 2015.
  6. "Results at a glance | Economist Group". www.economistgroup.com. Besoek op 21 September 2016.

Eksterne skakels