Luciano Floridi | |
Gebore | 16 November 1964 Rome, Italië |
---|---|
Vakgebied | Filosofie van inligting, inligtingsetiek, filosofie van tegnologie, filosofie van logika, Epistemologie |
Alma mater | Sapienza Universiteit van Rome Universiteit van Warwick |
Beïnvloed deur | Sextus Empiricus, Immanuel Kant, Neo-Kantianisme, Charles Sanders Peirce, Michael Dummett, Susan Haack |
Luciano Floridi is op 16 November 1964 in Rome gebore. Hy het filosofie aan die Universiteit van Rome "La Sapienza" studeer en het sy doktorsgraad in filosofie behaal aan die Universiteit van Warwick. Hy is professor in filosofie aan die Oxford Universiteit en Bari Universiteit.